In die begin…

Dis Sondag-oggend en ek sit by Moreleta Gemeente en wonder hoeveel mense my binne die volgende paar minute gaan storm om gou vir oulaas voor ons vertrek die Daniel Mannekonferensie se DVD gaan kom bestel. Ek voel egter op die punt dat ek soveel het om oor te skryf en kan nie wag om weer hier uit te kom nie, maar ek besef heeltemal te goed dat ek nie nou kans sal he om oor alles te skryf nie en detail sal beslis nodig wees.

Dus, ek skryf gou om te se dat ek voortaan gaan skryf oor alles en nog, net hier. Kom kuier gerus saam met my en hoor oor die AMAZING dinge wat die Here besig is om in en om my lewe (en die van my man) te doen. Selfs ek staan verbaas!!

O jinne, hier kom die stroom nou… Tot later, wanneer ek meer vertel.

Advertisements